RO
Raelize O

1 reviews | Active since Oct 2015

28 Oct 2015, 12:04

Coricraft no customer service

Ek het 2 leer banke by Coricraft gekoop amper twee jaar terug vir R16000 elk, nadat ek dit gekry het, het water daarop geval en merke gemaak, hulle het gese dis gescotch guard, ek het hulle dadelik laat weet tot vandag het hulle nog niks daaraan gedoen nie. Onder hierdie gesprek is die gesprek tussen my en die winkel bestuurder in Centurion Ian, hy is nie eers meer daar nie. Hulle het net hulle skouers op getrek en gese ek moet die mense bel wat die banke geschotch guard het. Ek het nog al ons mails en die fotos

Hallo Ian 27 Feb'14
Ek hoop dit gaan goed met jou! Met my gaan dit glad nie goed nie, Ian weet jy niemand het nog ooit weer ****ak met my gemaak oor my banke nie, ek het nie R100 vir een betaal nie. Daai vrou het gese sy gaan terug kom na my toe, sy het nou nog nie weer terug gekom na my toe nie. Ek is baie teleurgesteld asb. laat weet my wat aangaan en wat gaan gebeur anders gaan ek dit nie hier los nie. Ek het mooi gevra en nie kwaad geword nie, maar dit is regtig belaglik.

Groete

Raelize

0
Replies (1)
Coricraft Group
Coricraft Group's reply28 Oct 2015, 15:22
Official
Hello Rae04,

We apologise that your query wasn't resolved sooner. Please forward me you correspondence and I will do my best to assist you.

We don't guarantee leather as we cannot guarantee the conditions it is subjected to. Scotch guard gives you an extra minute to dab up a stain . The leather that you choose is an aniline leather Which is rather porous and will absorb liquids easily but I am sure that we can do something for you .

Kind regards,

Olga de Pinho
Quality manager