1 reviews | Active since Aug 2016

21 Aug 2016, 20:00

VREESLIKE SWAK DIENS

Ek het vir my man 'n tablet vir sy verjaarsdag by die Kollonade Tak gekoop. (2015) N aongeveer 9 maande wou dit nie meer aansit nie en ons is terug om te hoor wat gaan aan. Daar is gese dat di ebattery vervang moet word maar dit is nog onder waarborg.

Toe begin die moeilokheid. Hulle lig ins in dat dit ongeveer R1600-00 gaan kos aangesien daar skade aan die tablet is, dit het volgens hulle geval. Nie by ons nie maar hulle weier om die battery te vervang en wil glad he ons moet R240-00 betaal omdat ons nie die kwotasie aanvaar nie.

Ons het nie 'n kwotasie gevra nie ou! Julle moes die battery vervang wat onder waarborg is. Vanaf Maart hierdie jaar sukkel ons nou om iet uitgerig te kry. Die winkel se Mecer se so en so en ons kom niks verder nie.

Ek is nou regtig sat van hierdie mense en sal NIEMAND aanraai om ooit met hulle besigheid te doen nie. SWAKSTE DIENS OOIT!!!!! BLY WEG VAN HULLE AF!!!

0
Replies (0)