RO
Renata O
1 reviews | Active since Nov 2012
12 May 2015, 13:07
Uitstekende kliete diens
Op die 6de Mei 2015 neem ek my skootrekenaar vir herstelwerk. Hulle het my soos in dadelik gehelp. My details geneem die skootrekenaar in ontvangs geneem die part bestel en gese hulle sal my bel vir die kostes. Ek was nog nie behoorlikuit die winkel uit nie toe hulle bel en vir my n prys gee ek aan vaar toe die prys en hulle se toe maar ek kan soos in die volgende dag die skootrekenaar kom haal dit sal herstel wees op die 7de gaan haal ek die skootrekenaar en wow alles is reg en hulle het tot dit vir my netjies skoongemaak regtig dit was nou goeie en vinnige diens tumbs up vir COMPUTER MANIA IN CAPE GATE
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)