HJVW
Hendrik Jacobus Van Wyk

1 reviews | Active since Oct 2016

13 Oct 2016, 16:48

Swak diens en pryse

<p>Ek het 'n tydtjie terug 'n power supply by Computer Mania in Tygervallei gekoop vir 'n belaglikke prys van R629 vir 'n 450W. Ek het vir die verkoopsman gevra, as dit nie my rekenaar se probleem is nie, sal dit moontlik wees om dit terug te bring en hy het geantwoord:"Ek verkoop nie goed om uitgetoets te word nie". Dit was toe nie die probleem nie en nou sit ek met 'n R629 se power supply. Swak diens en pryse</p>

0
Replies (0)