RB
Ryno B
1 reviews | Active since Mar 2014
05 Mar 2016, 18:45
Geen Diens
Ek het 'n nuwe Lenovo G50 intel core I5 van Computer Mania gekoop. Die Rekenaar is so stadig... my ou dos386 in vining in vergelyking met die rekenaar. Dit hang gedurig..... Ek neem toe die rekenaar terug na hulle en wat word ek vertel. Dat hulle net mooi niks kan doen nie... R7000.00 in die water en niemand wil verantwoordelikheid aanvaar nie. Ek sal net nooit weer met Computer Mania besigheid doen nie en ook net nooit weer 'n Lenovo koop nie. Dit is gemors.....
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)