tS
talita S
1 reviews | Active since Mar 2009
05 Jun 2015, 10:45
Lui Verteenwoordiger
Ek dink regtig dit is uiters swak van Coke se rep om my te vra om asb my deure te sluit. Hy wil 'n foto neem om vir sy baas te se ons winkel het toe gemaak. Net om ons rekening te stop by ABI??? Ek het al die yskas Desember terug gegee. Hoe is my rekening nog nie gestop nie? Daar werk dalk 10 mense by ABI wat in Randfontein bly wat dalk die woord kan versprein dat my winkel toe gemaak het. Nee Coke kry mense wat papier werk kan doen en nie lui is om dit in te vul nie. ****ak my gerus by ***
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)