GC
Georgina C

1 reviews | Active since Jun 2015

06 Jul 2015, 22:37

kompetisie suig

Lyk my so baie mense sukkel met coke....dog ek is die eeinigste een.Hul naam is toe nie so belangrik nie of hoe?ek wen n' kompitisie maar ontvang niks nadat ek oproep gekry het dat ek het gewen en gaan dit binne 21 werks dae kry.Hoe lank is hul werks dae....vereewig?

0
Replies (0)