GC
Georgina C
1 reviews | Active since Jun 2015
29 Jun 2015, 14:13
Coke lieg met hul kometisies!!!
(hallo) almal moet a.s.b nie coke kometisie speel nie,dis n' klug.Ek't gespeel en 2 items gewen maar nooit ontvang nie.Ek is die 15 april ges***el om tese' ek kry my prys binne 21 werks dae maar wag nogsteeds daarvoor.Het al soveel e-mails gestuur met geen sukses.coke is nie betroubaar nie.....
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)