LN
Lekker N
1 reviews | Active since Feb 2024
03 Feb 2024, 19:50
Coke is awesome
Ek hou van Coke koop, maar daai 2,25L bottels, as jy hom half pad gedrink het, is die gas uit. Ek het 'n bottel ontwerp wat die gas kan inhou/preserveer soos wat die bottel leeg raak. Luister gerus na my komplimente oor Coke @LekkerNeef op YouTube.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)