HS
Hanna S

1 reviews | Active since May 2015

30 May 2015, 12:32

2.2l coke min gas

ek het november tot jan 2 en 2.2 l coke gekoop en 10 plastiek bottels het min gas ingehad met die gevolg dat helfte van bottel coke geen gas ingehad het nie. ek het die bottles halfvol gas. ek het dit al op die complaint nommer gerapporteer 3x en geen reaksie nie(fmaart ek dink). wat moet ek doen dat coke reageer op die probleem!!!ek is raadop want ek sit met die halwe bottles en coke reageer nie!!!!***

0
Replies (1)
Coca-Cola South Africa
Coca-Cola South Africa's reply02 Jun 2015, 09:13
Official
Hello hhsmit,

Dankie dat U hierdie klagte aan ons aandag gebring het.

Ons het dit deur gestuur na ons klagte departement en een van ons agente sal in ****ak met U wees.

CCSA