1 reviews | Active since Apr 2022
Ford ranger
Email sent on 23 March 2022 • Dagse Sean • Ek rig my skrywe aan jou omdat jy die voertuig aan my verkoop het. • 1- Reg van die begin af is die voertuig aan my verkoop met die volgende belfotes. • Volle diens rekord- het dit nog nie gesien nie. Ek moes die voertuig diens op pad Swaziland toe want die voertuig wou nie trek nie. Het vir jou fotos gestuur van die filters. Dit was ook aan jou genoem die dag toe ek die voertuig toets. Dit was n Ou oom se kar en hy het nie vinnig gery nie!!!!!!!! • Spaar sleutesl- Nog nie gekry nie. • Die voertuig was nie in n ongeluk nie ???? ongeluk of krap merke / stampe , wie weet maar daar is geverf aan die voertuig • 2- Ek het die voertuig terug gee na ek dit voertuig vir n week gehad het in Swaziland. Die 4x4 systeem wou nie reg inskop of uitskop nie. • Die regter kant se CV was los en het op n staduim uit geval. Het ook ge klick klick wanneer daar gedraai word. • Die voertuig was by julle vir meer as drie weke. • Jy het aan my gese dat julle die voertuig nou alles deurgaan sodat hy reg is. Wel dit is nie so gedoen nie. • Die volgende is nog verkeerd!!!!!!!!!!!! • 1- Die 4x4 storie is nog steeds dieselfde. Sukkel om uit Low Range te kom nadat dit gebruik is • 2- Die CV klap nou erger. • 3- Die grill is los en die bumper val ook af. • 4- Die passesiers venster kan nie oop en toe gemaak word van die berstuurder se deur nie , s***elaar foutief. • 5- Die bestuur kant se sitplek gordel trek reg terug nie en moet gehelp word sonie slaan jy dit vas in die deur soos die vorige einaar welke keure gedoen het. Sien merke op die binne kant. • 6- Die twee siggaret sokke , een werk and een is dood , blaas elke keer n fuse. Ek gebruik dit om my foon te laai op die pad . Het die fuse al drie keer vervang. • 7- Wanneer word ek betaal vir die parte en olie wat ek moes koop om die voertuig te diens? • 8- Wanneer kry ek my betaling van die nommerplate en lesensie ? • Ek het baie uitgesien om die voertuig te kry en aan te wend vir my besigheid maar die hele storie het n groot demper op dit geplaas. Ek kan baie dinge hanteer en het geduld met baie goed. Ek duld nie n gelieg of swak diens nie. • So ek wil nou weet hoe gaan CMH die saak reg stel? • Die voertuig sal van Maandag af beskikbaar wees vir n week . Ek moet weer in Swaziland wees teen die 4 de April. • Ek verneem graag van julle . • Groete •
