swak dien van ford hatfield
Nog nooit het ek so slegte diens gekry van ford hatfield dit was regtig die swakste diens ooit My kar is n Ford ecosport 1.0 2013 en ek het n diens plan by Innovation group , Al van ek die kar gekoop het 5 Jaar trug ,nou dat my kar moet gaan vir sy Cambelt is da issues , volgins ford moet die cambeld vervang word op 240000 kilos of op 10 Jaar , O en my diens plan dek die cambelt dis wat da staan en gese was ,nou word da vir my gese van ford hatfield da is n issues met die dies plan by innovation group dat hulle nie cwotasie aan vaar van ford af vir die cambelt nie .met gese ek het al reed my kar in geboek vir sy cambet vir 2 dae dis wat ford hatfield gese het dit sal 2 dae vat ,my kar het vir 2 dae da by ford hatfietd gestaan dat hulle niks aan my kar ge doen het nie en ek moes ma sukkel met vervoer ,kry my kar trug van ford hatfield niks is gedoen nie ,oky volgens ford hatfield is hulle besig met innovation group helle sal my laat weet wanneer ek weer die kar moet trug bring vir sy cambelt oky so gese ,hulle bel my na n paar dae trug en se ek moet my kar inbring maar hulle gaan nie die vol on cambelt diens doen nie want innovation group will nie da voor betaal nie maar my diens plan dui aan hulle dek my cambelt ,nou se ford hatfield vir my hulle gaan die cambelt doen maar nie als wat hulle moet doen nie net die cambelt .......
Da gelaat ford hatfield sien my nooit weer nie ,dit was by Vare die swakste dien nog ooit van hulle
