EK
Elanie K
1 reviews | Active since Apr 2024
15 Apr 2024, 14:44
Beste diens!
Baie dankie vir vinnige, vriendelike diens op n Sondag middag. Min ander plekke sou my na ure help. ****rak baie mooi en duidelik uit een gesit en heel verstaanbaar. Ek het eers gewag vir my deposit, wat ek wel na 14 werks dae ontvang het, en slegs admin foon van R290 afgetrek was. Julle is tops!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)