1 reviews | Active since Nov 2015
Wrongfull billed
Op die 02/02/15 het ek n klag by julle gele oor die meter lesing wat al vir die afgelope 10 plus jaar opo 63 staan en volgens julle rekords was dit die laaste lesing vir 2012 so met ander worde daar is bewys dat die water nie gebruik word nie.
Julle het n eksterne assessor gestuur om na die meter te kom kyk hy het gekom e naan julle ver**** terug gegee dat die meter wel nie in werking is nie, en aan gevra dat die meter geseel moet word aangesien ons nie die water gebruik nie.
So het hulle dan n regstellende aksie in gesit van af die 10/01/13 tot 09/02/15 waar op julle R14 531.30 reg gestel het.
Op die rekening wys well die geld is in n muinis maar julle dui nie aan waar julle dit af getrek het nie soos email hier onser waar op ek nog geen andwoord gekry het nie.
Daar na was on water rekening 00.00 vir 3 maande maar is daar na weer tussen R400.00 en R600.00 n maand wat ek nie kan verstaan nie is hoe julle n water lesing kan gee vir n meter wat nie eers in gebruik is nie???
Nou vra ek vir die laaste keer dat die meter verwyder word as dit julle sal laat verstaan dat die water al vir die a