EL
Estelle L

1 reviews | Active since Apr 2019

09 Jun 2021, 08:52

Swak diens van City of Tshwane

Hulle werk soos hul lys kry. Hulle kan vinnig genoeg jou bel vir uitstaande rekeninge wat 2 maande te laat is waar hul jou in daai maand nog kan bel, dan loop dit rente. Hulle sny jou krag sommer af onnodig. Plaas hulle mense daar sit met kennis.

Net sekere mense werk!

Tyd vir hul werk is 7:30 tot 16:00 maar as jy vel antwoord niemand. Loop lekker in winkels rond in plaas van op kantoor wees.

Salaris wil hul hê maar werk nie maar kan vinnig staak vir niks???

0
Replies (0)