TB
Talitha B

1 reviews | Active since Jan 2017

05 Apr 2017, 09:52

Ongevalle diens

<p>Ek was die 3de April daar met een van my kinders wat seergekry het. Kon dit nie glo nie die plek was skoon, alles van die stoele tot die gordyne. WOW! en hulle het net so na 6 vir al die pasiente in ongevalle kos gegee en dit het heerlik gelyk . Die staff was vriendlik en behulpsaam. Ons moet defitief ook van die positiewe vertel.</p>

0
Replies (0)