NH
Nico H
1 reviews | Active since Dec 2020
05 Mar 2025, 08:14
Kommunikasie Adres Tshwane Munisipaliteit
Probeer al vir langer as 'n jaar om die epos adres waarheen fakture getsuur moet word te verander na my Gmail adres aangesien die een wat aanvanklik in gebruik gestel was nie meer gebruik kan word nie, Die verandering is wel op Tshwane se sisteem aangebring, maar steeds word daar twee keer per maand vanaf twee verskillende epos adrees die maandelikse faktuur aan die verouderde adres gestuur. Wat vreemds is, is dat die ontvangserkenning van betaling ontvang sowel as die maandelikse rekeningstaat wel aan die korrekte adres gestuur word. Waarom word die faktuur twee lkeer vanaf verskillende ander epos adress aan die verkeerde epos aangestuur???
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)