1 reviews | Active since Sept 2016
ELEKTRISITEIT REKENING
<p>Op 9 Augustus het ek die Centurion tak besoek aangaande my rekening wat skielik met meer as 'n R1000 is as normaalweg. daar is aan my verduidelik dat die lesing slegs 'n "estemate" is en nie die werklike lesing nie. My rekening is nooit meer as R1600 nie. Waar moet ons as pensioenarisse wat op die broodlyn leef, skielik 'n R1000 meer moet betaal????????? Skouers word maar net opgetrek en sê "SORRY YOU HAVE TO PAY".</p> <p>Ons het 8 maande gelede ons groot huis verkoop en afgeskaal na 'n kleiner eenhed. My vorige rekeningnommer is uiteraard gekanselleer en 'n nuwe rekeningnommer is aan my gegee. Aangesien ek die afgelope 3 maande geen state per epos ontvang het nie, het ek probeer aanlyn my rekening nagaan. Ek het gemerk dat die ou rekeningnommer op my stelsel is. Ek het die arrogante konseltant gevra om my behulpsaam te wees hoe om die nuwe rekeingnommer op die stelsel te kry en sy antwoord was: "THIS IS YOUR PROBLEM NOT MINE!!!!!!!!" Sy menseverhoudinge en klientediens laat veel te wense oor. Ek is seker dat ek nie die enigste klient is wat deur sekere konseltante so behandel word nie. Hulle is ongeduldig, arrogant en verhewe hulle bo ander. </p> <p>ABSOLUUT ONAANVAARBAAR</p>
