RM
Riette M

1 reviews | Active since Oct 2019

01 Jul 2020, 07:49

KUILSRIVIER MUNISIPALITEIT WEIER OM WATERVERMORSING TE STOP

‎Riette Koen Mulder‎ to City of Cape Town 19 mins · Stad Kaapstad het 'n bandopname wat vra "Elke Kapenaar moet water bespaar." Ek was verskeie kere by Kuilsrivier Munisipaliteit om te vra dat die waterverbruik by my eiendom verlaag moet word. STAD KAAPSTAD WEIER OM DIT TE DOEN. My eiendom word onwettig beset deur somaliërs wat skynbaar handel dryf met Munisipale (MY) water. Die hele erf TE MURRAYSTRAAR 27 staan vol groot kanne water en die waterrekening draai gereeld by R5,000.00. STAD KAAPSTAD LAAT DIT TOE. Notification *** van 15/01/2020. Die Burgemeester en Munisipale bestuurder van Kuilsrivier skitter in hul afwesigheid. Die persoon by toonbank 9 is uiters traag om te help. Stad Kaapstad se regulasies en enige wette in Suid-Afrika geld slegs vir wetsgehoorsame belastingbetalers van SA. Uitlandse plakkers word deur die Munisipaliteite en elke wet beskerm en die res van ons is totaal uitgelewer.

0
Replies (0)