BP
Brent P

1 reviews | Active since Jan 2013

09 May 2015, 15:48

Geen elektrisiteit vir Moedersdag

Rekeningnommer: ***. Vanoggend ongeveer 02h00 het ons buurman se drade bokant die kragboks aan die buitekant (s***elhuis) gebrand. Hy het dit rapporteer en iemand van die Stad Kaapstad het uitgekom. Geen inspeksie is gedoen by die kragboks of die drade nie, slegs jammer meneer ons kan slegs die s***el in die pad af s***el omdat hierdie geval op u eiendom is en dat u moet wag tot Maandag vir elektrisien om uit te kom. Die buurman en my moeder wat getrou haar munisipale rekening betaal se krag is intussen af. Wat se trsont is hierdie van eers tot Maandag wag. More is Moedersdag en ons kan nie een behoorlik reg kos maak nie wat nog van die 5 maande oue baba in die huis. Die buurman maak gebruik van koopkrag hoekom dan die krag langsaan af s***el. Kan daar nie net aan sy kant gesluit word nie. Hierdie is 'n lewens gevaarlike situasie maar die traak my nie agtig houding bo op hierdie ongerief is verregaande. Ons bure regs langsaan het verlede jaar dieselfde geval gehad maar slegs die een kant van die boks was afges***el en die ander kon nog hul krag gebruik. Dit is mos meer as genoeg rede om in die moer te wees!!!!!!. ek dring aan daarop dat hierdie saak spoedig reggestel word

0
Replies (0)