BK
Bridget K
1 reviews | Active since May 2018
26 Aug 2021, 12:16
Gatvol
Ek is nou regtig gatvol vir die swak diens wat mens deesdae van City of capetown kry !!!ons sit al vir 4 dae sonder water elke keer as ons bel gee hulle net nog n reverence nommer en niemand daag op nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)