IR
Inga R

1 reviews | Active since Dec 2017

06 Dec 2017, 09:08

City works for you ja right. This is a joke

Die Stad Kaapstad het 'n nuwe water meter by ons ingesit, maar dit werk nie ons is nou al 5 dae sonder water. Wonder wanneer ons weer water sal hê.

Niemand kan jou help met die probleem nie julle sê net jy moet maar wag

0
Replies (0)