PD
Pieta D
1 reviews | Active since Apr 2019
21 Jul 2020, 10:34
City of Cape Town inbelsentrum puik
Ek voel verplig om my bewondering vir die CCT inbelsentrum te noem. Oor vele jare maak ek van hulle dienste gebruik. die personeel is altyd vriendelik en behulpsaam en ken hulle storie. Vanoggend dit weer ervaar. Om net 'n paar name, maar daar is veel meer, te noem: Achmat vanoggend, ander kere: Sylvia, Linette, Tasneem, Asheeqa, Peggy, Teenan, en andere. Hulle diens is puik. Baie geluk.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)