WB
Willem B

1 reviews | Active since Mar 2018

30 Nov 2022, 13:29

UITSTEKENDE EN VLINKE DIENS

Ek wil net vir Marcel Snyman baie dankie se vir n vinnige en moeite vrye eis proses na ek n televisie agv beurtkrag verloor het' Eis ingedien 18 November 2022 , 21 November 2022 is die eis goedgekeur en 25 November 2022 geld in my bankrekening. Baie dankie jy ken jou storie en kan n pad met jou loop.

0
Replies (1)
Choice Insurance Brokers
Choice Insurance Brokers's reply19 Mar 2024, 15:04
Official
We are sincerely grateful for your positive review of our services. Your kind words mean a lot to us. Thank you for choosing Choice Insurance Brokers—we truly value your trust and confidence. 

Warm regards, 
Choice Insurance