mS
marietjie S
1 reviews | Active since Feb 2020
09 Dec 2023, 19:57
Vermy CHM Chery Hatfield
Chery hatfield wat n aaklige plek vat my nuwe karretjie in vir sy eerste service kry hom terug met krappe op hom en hy lek sommer nou olie. Die mense wil jou net nie help se heeltyd hulle sal jou bel of terug kom na jou toe maar niks ek is so ongelukkig!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)