MLRA
Marinda Le Roux Adendorff

1 reviews | Active since Nov 2024

20 Nov 2024, 15:03

Swak diens

Ek het my Chery Tiggo 4 in Maart 2022 gekoop. Die volgende dag het ek my motor terug geneem met sy regter sunvisor wat los trek. Die bestuurderes het my mee gedeel as ek my motor boek vir sy eerste check sal hulle net n visor van n ander motor vat en by my insit.

Dit is nie gedoen, ek dit weer onder hulle aandag gebring en toe is daar 1 bestel, oproep na oproep na oproep na 1jr het ek my visor gekry, net om ook los tetrek. Na baie baklei en dreigemente is hy vervang.

Met elke inboek maak ek melding van n klap in my bootkant as jy oor n knik gaan, dit is my tensionbolts. Dit al 2x gestel. Die man by diens se ons vrouens hoor ander goed as wat hulle hoor want hulle hoor dit nie.

6mnde gelede was ek die vrydag oppad weg vir die naweek, teen n helling het my kar gaan staan, nie vorentoe of agtertoe! ek die roadassit laat kom en motor is ingeneem Cape Gate toe. Hulle nie eers n motor om vir n mens teleen nie (Moes naweek kanselleer) Motor was daar vir meer as n week.

2 weke terug ek hom weer ingeneem want die strips verbleik en chip af, nou moet hulle kar inboek om tekyk of dit my probleem of fabriek fout is. Dit is bestel. Gister 20 Nov 2024 gebel, dit is al by hulle en hy sal laat Amanda my bel vir afspraak. Ek vandag weer ge****ak en weer boodskap gelos en nog niemand my terug ges***el.

Ek voel hulle nadiens is pateties, maar gou om die ****rak teken

0
Replies (0)