<p>Goeie dag</p> <p>Ek het my Chery QQ uit die boks gekoop hy het nou maar 36000km op. Ek betaal nog elke maand my volle bedrag vir my kar. Die probleem is my kar gee my net probleme ekt hom ingevat vir diens en Chery Bloemfontein was so ombeskof en mislik. Nou vir die afgelope 3 maande moet ek elke week n fuse verander want dan werk my kar se radio en dakliggie nie. My ligte knoppie raak warm en almal trek net hulle skouers op nou is my central locking ok nog op ge neek. Help my asb ek kan nie elke maand R2100 betaal en dan moet ek met n kar ry wat my gaan laat staan nie. Die kar is 3 jaar en 3 maande oud en ek sal geen persoon aan raai om die kar te koop nie. </p>
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.