1 reviews | Active since Jan 2017

11 Jan 2017, 11:43

Kar probleme

<p>Goeie dag</p> <p>Ek het net probleme net my kar dis n Chery QQ 2013. Hy hetmaar 36000km op. Sy central locking werk nie. Sy radio en dak lig se fuse blaas 1 keer n week en ek het hom elke keer op tyd laat diens nou kan Chery my nie help nie. Die kar is 3 jaar oud hoe is dit moontlik dat hy so vol foute kan wees. </p>

0
Replies (0)