1 reviews | Active since May 2013
Chery Tiggo groot hoofpyn en geen diens
Ek het my Tiggo in 2013 gekoop. In die begin van die jaar het ek my kar in gestuur vir n diens en het gevra hulle moet na die skuur?fluit geluid luister en daarna kyk terwyl my kar gediens word. Ek het my kar terug gekry, nou swaarder op brandstof en die geluid is nog steeds daar. Nadat hulle my verseker het die geluid is weg. Ek het gebel en gekla en hulle het ges? ek moet my kar terug bering dan sal hulle dit op die rekenaar koppel en dit sal my R600 kos. Ek het besluit ek gaan my kar na n ander motorwerktuigkundige toe vat en die timingbelt was besig om te breek, die tensioners het gegaan. Gister toe ek my kar wil gaan haal het die aterpomp ook gegaan. in die laaste 2 jaar wat ek my kar het dit nog net moelikheid gegee. Ek was baie gedulgig tot nou toe maar ek is nou moedeloos en baie ontevrede met die diens en hulp wat ek van Chery gekry het. My kar het nou eers +-38000 Km op. Ek sal vir almal wat ek ken s? om nooit so n swak gehalte kar te koop nie. en die diens is net so swak.
good day
A consultant from the head office will be in touch to assist you with the complaint.
Regards
Chery South Africa Customer Care
good day
A consultant from the head office will be in touch to assist you with the complaint.
Regards
Chery South Africa Customer Care
