JB
Jacobus B

1 reviews | Active since Sept 2019

13 Sept 2019, 17:19

Wonderlike diens van vodacom

Die winkel het my die beste diens gegee ek het ń foon ingegee op ń versekering regmaak toe sit hul goedkoop parte in die foon nou het ek die foon by ń regte selfoon winkel laat regmaak nou kos dit my ń verdere R600 om weer oorspronklike parte in die foon te sit. Nou is my een foon gesteel en vodacom het somer self besluit om my foon se versekering te kanseleer nou moet ek agterstallige verskering geld betaal omdat hul die versekering gekanseleer het. Wil maar net se baie dankie vir die wonderlike diens jul het ń jare lange klient goed kwaad gemaak sal my ****rakte kanseleer soos hul klaar maak

0
Replies (1)
Chatz Cellular
Chatz Cellular's reply16 Sept 2019, 15:55
Official
Good Day Jacobus B,

Thank you for bringing this to our attention.

Please let us know which store serviced you.

Please accept our apology for what has transpired.

Regards, 

Chatz head office