RJ
Roléne Jacobs

1 reviews | Active since Oct 2021

23 Oct 2021, 15:12

Weier om Tablet te vervang

Ek het 'n nuwe Samsung Tablet wat waterskade opgedoen het. Vodacom weier om Tablet te vervang omdat ek Simkaart uit gehaal het. Ek het versekering. Ek bly ver van Bloemfontein en kom eers 2 weke later Tablet inhandig. Ek voel hulle stel nie belang om na my te luister. Ons het 5 ****rakte. En is dus 'n getroue kliënt.

0
Replies (0)