PH
Pieter H
1 reviews | Active since Oct 2011
12 Aug 2016, 16:41
Goeie diens Cellucity Clearwater maal

Ek wil net vir Vanri van cellucity Clearwater Mall bedank vir die goeie diens wat sy gelewer het.

Sy het vir my een van die laaste iPhones (van 'n seker model) in die hande gekry nadat ek moedeloos was oordat die laaste een by my naaste tak uitverkoop is en dit na 'n tak naby my gestuur.

Dankie vir die goeie diens.

Ek sal vir Vanri aanbeveel vir goeie diens.

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)