1 reviews | Active since Feb 2013
Ek het my Sumsung S3 mini die 13/05/2014 gekoop by Cell C in die Waterfront in Bloemfontein.<br> Ek het die Foon net paar weke gehaad toe begin die Battery probleme gee. Word baie warm as hy geherlaai word en hou nie solank nie. Ek het hom terug gevat na Cell C hul het hom weg gestuur. Met die terug kom is daar niks gevind wat fout is nie. Weer het ek terug gestuur nadat ek vir hul gewys het en gevoel het word warm. Battery is vervang. Was net weer paar weke toe maak hy weer dieselfde. My Foon het toe begin maak dat as ek iemand bel kan hul my hoor ma ek kan hul nie hoor nie. Foon weer ingegee. Met die terugkom van die Foon word gese dat daar Waterskade is op Foon. Niks word gese oor die Speeker wat foutief is nie. Met die ingee van die Foon is die Battery ook weer gewat. Met die gaan afhaal van Foon is gese dat hul kan hom nie regmaak nie. Maar geen Battery nie. Ek het Battery van ander foon daar ingesit werk net die Speecker foutief. My vraag aan hul was waar Battery en wat van die Speecker. Het die dag met uitneem van ****rak gevra vir versekering maar nou is dit nie op nie.<br>
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.