FB
Fanie B

1 reviews | Active since Sept 2020

27 Oct 2021, 11:26

Verswakking met diens

Goeie môre Ek onder probleme met CellC. Dit is nou die 2de keer wat hulle dienste opskort. Die mense reken ek betaal nie my rekening nie. Ek het met vorige geleentheid vir hulle 'n opsomming van my betalings gestuur. Die betalings word debiet order gedoen. Die kere wat ek die betaling gedoen het, was nadat ek hulle ges***el het want die debiet order het nie afgegaan nie. Hulle het, soos met my meegedeel, stelsel probleme. Ek het dan die betaling self gedoen. Ek het nog die opsomming, van die betalings.

0
Replies (1)
Cell C
Cell C's reply27 Oct 2021, 14:47
Official
Hi Fanie 

Thank you for contacting us. 

The matter will be escalated to our support team for assistance. Apologies for any inconvenience. 

^NT

Best regards,