DP
Davelina P

1 reviews | Active since Aug 2017

04 Feb 2022, 08:06

trotse besigheid

graag wil ek uit my hart uit dankie se vir die twee pragtige dames by die cell c winkel inflamwood time squre vandat ek in gestap het tot ek da uit gestap het het die dames my met liefde en respek by gestaan as ek n probleem het dan kan ek hulle net watsapp en da word vir my dadelik gehelp en verduidelik ek sal die dames vir enige besigheid aan beveel

0
Replies (1)
Cell C
Cell C's reply04 Feb 2022, 15:42
Official
Hi Davelina 

Thank you for contacting Cell C. 

We are pleased to hear about the pleasant experience that you have had. 

Thank you for sharing it with us. 

Regards
^MP