AD
Antjie D

1 reviews | Active since Jul 2015

27 Jul 2015, 13:55

Swak Diens/Geen Diens

Ek en my man het 3 ****rak telephone by Cell C al vir jare. Nog nooit uitstaande diens gekry nie, maar ons bly maar getrou. Net na ons die een telefoon opgradeer het in Des 2014, het ons tel rek wat gewissel het tussen R500 en R800 skielik die eerste maand op na R1 296 .61, 2de mnd R1 468.88 en so op tot nou al na R3 450.18 Ons het baie gekla, by Paarl tak en toe later by Area bestuurder Marc Quinn. Hulle het ges? dit is data wat gebruik word. Ons het ges? ons gebruik geen ekstra data en nogal in die nag nie, toe stuur hulle vir ons pakke en pakke papier Ek en my man het 3 ****rak telephone by Cell C al vir jare. Nog nooit uitstaande diens gekry nie, maar ons bly maar met net nommertjies op, ons moet self elke nommertjie opkyk wie dit is en of ons dit gebruik het. ons het nog nooit die name in ons lewe gesien nie en ons weet ons gebruik nie die data nie. Ons wag nou al 3mde dat iemand vir ons moet help, maar ons is van die een na die ander, met geen aanvaarbare antw nie. Ons het nou al die tel geblok, om ons rek te keer, maar nog geen tyding nie. Na al die jare met 3 ****rakte, kan ek nie glo dat ons die patetiese diens kry nie. Marc het net elke keer laat weet hy wag vir *****.

0
Replies (1)
Cell C
Cell C's reply27 Jul 2015, 14:20
Official
Hello Antjie2,

We are in receipt of your complaint and apologize for the inconvenience caused. One of our consultants in the escalations team will contact you and assist with this matter.

Do expect communication soon.

Regards
Cell C | PN