HF
Hester-1 Fourie

1 reviews | Active since Sept 2016

23 Nov 2016, 11:38

SWAK DIENS!

<p>Op 21/11 het ek met Romano gepraat. My foon is Vrydag gesteel en hy het my ge-upgrade en die nodige ingligting gegee oor wat om te doen sodra ek my foon ontvang. Sy hulp en diens was uitstekend. Ek het die 22ste reeds die foon gekry. Ek het die nr 084145 ges***el wat hy my gee het om die sim te laat activate en die simswop te doen. Ek het gevra vir hulp in afrikaans toe die persoon my terugs***el, maar NIEMAND kom help nie. Hulle sou glo iemand kry om my te s***el,. Teen gistermiddag was daar nog geen teruvoering en het ek weer gebel. Die ou het my toe ingelig dat ek 24 uur moet wag voor ek die nodige kan laat doen. Toe ek vanoggend s***el was daar weereens geen hulp in afrikaans. Die bestuurder kon my nie eers help nie. Hy hou aan hy MOET my na 'n cell nr toe bel, maar ek het nie meer die pre-paid sim wat ek gehad het nie. Al die vorige mense met wie ek gepraat het, het my na 'n kollega se nr gebel, nou skierlik MOET dit na my eie nr wees. Hoe gemaak as ek nie 'n prepaid sim gehad het nie?? Verder word ek nou ingelig dat my foon nr nogsteeds aktief is NADAT dit saterdag GEBLOK is?? Wie is nou verantwoordelik vir al daardie oproepe wat na dit gemaak is? Die vrou, by 084140, het gesê sy het die sim geblok, maar kan nie die foon blacklist nie omdat ek nie die IMEI nr het nie. Ek soek AFRIKAANSE DIENS van Cell C. Hulle is uiters swa**** As ek nie eers ordentlik diens by die bestuurder kan kry nie, is daar geen hoop vir hulle nie. Die enigste mens wat ek hier kan krediteer is vir Romano!</p>

0
Replies (2)
Cell C
Cell C's reply23 Nov 2016, 11:41
Official

Thank you for posting to us.

We have referred this matter to one of our team members for assistance. Do expect communication during the course of the day.

We apologize for the inconvenience caused.

Regards

Cell C | PN

HF
Hester-1 Fourie's update23 Nov 2016, 15:22
Reviewer Update

'n Groot DANKIE aan Danelle van Cell C wat my terug ges***el het en binne minute die probleem opgelos het. Haar diens was professioneel en baie vriendelik. Ek hoop en glo dis die einde van my struggle. Ek kan ook net weer noem dan Romano (wat die upgrade gedoen het, se diens ook goed was. Ek hoop ek spel die name reg.? My nuwe star ratings gaan aan julle :-).

Groete Chrisna