DP
Davelina P

1 reviews | Active since Aug 2017

17 Jul 2020, 03:10

Swak diens

Ek sukkel nog steeds met CellC Matlodane Mall Klerksdorp na vele klagtes en bakleiery is my probleem nog steeds nie op gelos nie nie eers die bestuurder kan die saak verstaan nie na vele ondedsoeke wat ek gedoen het sien ek weer die fout le by hulle ek sukkel drie maande om my debietorder datum te verander van die 1ste van elke maand na die 6de van elke maand toe ek hom weer s***el om te vra hoe werk sy verduideliking toe se hy dat hulle moet n maand voor die tyd n debietorder se datum verander en die dame het alreeds Junie die debietorder datum verander na vele ondersoeke wat ek self gedoen het want ek kon nie verstaan hoe kan hulle die 1ste julie n debietorder deur stuur en dan sommer weer die 6de julie ook nie nadat ek alreeds my rek die 3de julie betaal het toe kom ek agter sy het my debietorder datum eers die 25steJunie verander daarom gaan da toe twee keer n debietorder af en ek kry dit net nie in hulle verstand hulle moet op let na die fout wat sy gemaak het nie want sy moesJulie maand se rek 6Augustus gemaak het geen mens betaal 2×keer n selfoon rek in een maand nie

0
Replies (1)
Cell C
Cell C's reply17 Jul 2020, 08:50
Official
Hi  Davelina 

Thank you for reaching out to us. 

We will contact you for assistance.

^MM