JV
Johannes V

1 reviews | Active since Jul 2023

30 Aug 2023, 12:59

SWAK BAIE SWAK DIENS VERS******

DAAR is gee persoon by kliënte diens wat AFRIKAANS kan praat nie. Ek sukkel nou al twee maande om by die regte afdeling uit te kom om ñ ****rak te kanseleer wat verval het. As ek ****rak gereken het by enige ander instansie verval ****rak op die laaste dag van ****rak, maar by CELL C moet jy aanhou betaal tot jy eendag by die regte afdeling uit kom om ****rak te kanseleer. Van diens rondom lugtyd is daar ook gee diens.

0
Replies (3)
Cell C
Cell C's reply30 Aug 2023, 13:04
Official
Dear Johannes Victor 

Thank you for contacting us.

Please accept our sincere apologies for the unpleasant service experienced.

The matter has been referred to our Team for further investigations.

Please expect a call soon.

Regards
SM



JV
Johannes V's update30 Aug 2023, 13:28
Reviewer Update
Maak nie saak wat julle nou gaan probeer nie, ek gaan al my bestaande ****rakte kanseleer.
Ek kan ook nie oproepe maak van my foon af nie, ek kan slegs na CELL C nommers toe s***el en na geen ander nommers nie.
Ek gaan ook nie die bestaande ****rakte ten volle betaal nie.
Cell C
Cell C's reply30 Aug 2023, 13:38
Official
We regret that your experience with us was unsatisfactory and fell short of our customer service standards. 

The matter has been escalated for further assistance. 

Regards 
^MN