1 reviews | Active since Jun 2015
Sukkel al 10 maande om my geld terug te kry,
Ek het op die 22 Julie 2014 aansoek gedoen vir 'n besigheids****rak by Cell C.Mdunzi Zwane het my belowe as dit aanlyn gedoen word gebeur as vinnig,let wel dit was 'n besigheids****rak en die foon moes dadelik beskikbaar wees,die foon was nie in tyd afgelewer nie en met 'n verkeede sim kaart.Ek het toe als terug gestuur .Die einde van die maand toe het hulle steeds die debiet order laat deur gaan,nadat ek briewe gestuur het aan Mdunzi Zwane wat ek bevestig het als moet gekanselleer word.Ek stuur baie mails na Fazel Adams en na kliente diens toe maar niemand kom terug naam my toe nie. Ek het mails na PNgobese ook toe gestuur.Nou is dit tyd vir opgradering met my privaat foon nou word ek elke dag gebel,ek voel net as hulle nuwe besigheid soek word telefone gou opgetel maar as hulle jou geld skuld vat dit 10 maande .
Thank you for posting to us.
We have referred this matter to one of our team members for assistance. Do expect communication soon.
We apologize for the inconvenience caused.
Regards
Cell C | PN
Thank you for posting to us.
We have referred this matter to one of our team members for assistance. Do expect communication soon.
We apologize for the inconvenience caused.
Regards
Cell C | PN
