1 reviews | Active since Apr 2020
Hallo peter ek het nou al vir die 3de keer kom kla oor cell c wat n ondervinding .ek het e mails gestuur .maar dit val op dowe ore. Weet julle miskien waar ek hulle ceo se email adres kan kry .Dit is nou al maande dat ek sukkel om my naam van die swart lys te verwyder . Hulle steur hulle nie aan my complains nie ek dink hulle lag agter my rig . Miskien moet ek maar hof toe gaan en laat hulle veduidelik hoekom my naam op die swart lys is . Ek soek dringend hulp. Is daar iemand wat my kan help
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.