1 reviews | Active since Apr 2019
Rekening probleem
Ek het my foon in Desember of Januarie opgegradeer, Ek het toe weer in April op een van my ander ****rakte opgegradeer. Shaun wat met Hello Peter werk het my gehelp om te opgradeur in April. Hy het vir my gese hy het per ongeluk met foon afgesit en toe weer aangesit. Ek het omtrent 'n uur later weer 'n oproep van iemand gekry en gese dat ek nie opgegradeur is nie hy gaan my help. Ek verduidelik aan hom wat het gebeur en hy se toe vir my dat Shaun nie weer my foon aangesit het nie. My rekening verskil elke maand en as ek die call centre bel moet jy al hulle vrae beantwoord en dan verduidelik wat gebeur het dan verstaan hulle nie en sit jou deur na rekening dan begin jy weer van vooraf dan verstaan hulle nie dan gaan jy deur na opgradeurings toe verduidelik weer alles en dan sit hulle jou terug call centre toe want niemand kan my help nie. Eki sukkel nou al vir 3 maande met Cell C. Dit was net so gesukkel om op my ****rak wat ek in April opgegradeur het 'n sim swap te doen dit het my ok dae gevat om dit reg te kry.
Ek voel Cell C se mense is nie opgewasse vir die werk wat hulle moet doen nie. My eerlike opinie is hulle opleiding is nie reg nie.
Thank you for contacting us.
To confirm, this query is in relation to the updating of the software on your device?
^MP
Best regards,
Thank you for contacting us.
To confirm, this query is in relation to the updating of the software on your device?
^MP
Best regards,
A follow up has been sent to Sean. Do expect communication soon.
Regards
DA
Best regards,
A follow up has been sent to Sean. Do expect communication soon.
Regards
DA
Best regards,
