1 reviews | Active since Sept 2021
Dis nou 3maande en my rekening is nog nie reg nie. Na 5 keer van bewys van betaling wat ek gestuur het is my rekening nog nie reg nie. My foon is alweer af nadat ek gebel het en gevra het wat my rekening bedrag is. Ek sit elke maand sonder 'n foon. En ek betaal elke maand maar my geld word nie van my rekening af gevat nie. Stuur 5keer my bewys van betaling en hoor niks van hulle nie. As ek bel word die foon dood gedruk as ek my ID nr gee. Wat moet ek doen. Hulle wil my nie deur sit na hulle bestuurder toe nie druk net die foon dood. Hier is nie 'n Cell C tak in Mokopane nie
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.