1 reviews | Active since May 2016

18 May 2016, 08:57

Phone not working

Het n nuwe foon sondag op ****rak gekry wat wifi calling kan doen my dogter is nou in amerika nou werk die foon nie nou se hulle vir my ek moet n ander sim in sit

Hoekom het hulle nie vir my dit sondag gese nie

Dit is nie aanvaarbaar nie ek het n ****rak foon met hulle

Ek soek iemand van cell c wat weet wat aan gaan om my te bel

My no is ***

Ek weet nie wat om te doen nie

0
Replies (1)
Cell C
Cell C's reply18 May 2016, 09:01
Official

We apologise for the unsatisfactory service and inconvenience caused. One of our consultants will contact you and assist.

Regards

Cell C | PN