1 reviews | Active since Feb 2012
Watter patetiese diens het ek nou net van julle afgekry wil opgradeer is besig met verkope 10 minute op foon met allerande *** vrae en dan wil sy nog 15 minute *** vrae vra kan iemand my n epos stuur dat die upgrade so vinnig as moontlik afgehandel word of kanselleer my ****rak daar is ander maatskapye wat meer behulpsaam sal wees nog nooit by altech so gesukkel met n upgrade nie so besluit julle cell c wat julle wil maak gee my my upgrade of kanselleer die donnerse ****rak en se my wat uitstaande is
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.