1 reviews | Active since Dec 2013
Op 20 April faks ek na die spesifieke faks nr op jou rekening staat my brief deur dat ek my bank besonderhede verander met nuwe bank details en als, geen antwoord nie, MTN en Vodacom het op dieselfde dag vir my per sms confirm van bank veranderinge,gister op 27 April op eie koste Welkom toe ry om na Cell C shop in Welkom Mall te gaan, daar bevind ek daars geen verandering gebring nie, nou as die debiet order sou deurgaan op ou rekening met onvoldoende fondse, wie was verantwoordelik vir die gemors dan,dis baie teleurstellend dat Cell C se faks nr eindelik useless is en geen e-mail adres waarheen jy kan navrae stuur nie???Mens lees altyd op hierdie verbruikers forum in koerante dat Cell C het swak diens, maar ek het dit self ervaar nou, hoekom koop Cell C nie met sy winste aandeel in Eskom nie, dan het hul groter verskonings met diens lewering!!!!
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.