NB
Nelia B
1 reviews | Active since Jun 2022
28 Sept 2022, 13:36
Onbevoegde Cell C werkers!
Ek sukkel nou al 3 jaar om my ****rak wat ek by Cell C gehad het te stop. Ek is laas jaar geblacklist oor hulle nooit die sim insurance saam met die ****rak gekanselleer het. Nou ver wag Cell C ek moet hulle fout betaal. So het iemand my ge****ak en laat weet dis gekanselleer. Toe nou nie want net n uur terug het Cell C my ges***el om te sê ek is oor gegee by die krediet berue. Hoelank moet ek nou penaliseer word vir Cell C se fout??? So lieg almal wat daar werk vir my, ek wil ook net weet wat soek hulle daar as hulle nie eers n ****rak kan reg kanselleer nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)