AJvV
Aldia Jansen van Vuuren

1 reviews | Active since Jan 2016

27 Jan 2016, 12:09

Nog nooit so teleurgestel

Nooit weer in my lewe neem ek enige ****rak uit by cell C nie.<br> Dit is die swakste selfoon netwerk wat ek al ooit mee gewerk het.<br> Customer care kom nooit terug na jou toe oor 'n probleem nie.<br> hulle sit goed op jou rekening waarvoor jy nie gevra het nie dan kry jy een moerse rekening aan die einde van die maan, en as jy dit bevraagteken vat dit maande om uitgesort te word.<br>

0
Replies (1)
Cell C
Cell C's reply04 May 2016, 12:48
Official

We apologise for the unsatisfactory service and inconvenience caused. One of our consultants will contact you and assist.

Regards

Cell C | PN