aG
annatjie G

1 reviews | Active since May 2012

05 May 2015, 10:59

No phone & service, cancelled contract - still pay

Nadat ek my nuwe foon ontvang het, het ek geen sein op foon gehad nie, Ek wil ****rak kanselleer, maar hulle oorreed my om my foon in te stuur vir herstelwerk. Nov14 tot Jan15 was my foon in vir herstelwerk, ek moes nogsteeds betaal, ek kry toe 'n rebuild foon, nie 'n nuwe een nie, weer dieselfde probleem.Toe dring ek weer aan ek wil my ****rak kanselleer en so het ek uit eindelik 09/02/2015 'n kansellasie nommer gekry Chantelle het my die nommer gegee *** en die volgende dag 10/02/2015 het ek kansellasie vorm ingevul .Ek kry toe sd nr 348276 , maar moes eers alles terugneem, boks en drade, voordat hulle ****rak kan kanselleer Die 16/02/2015 neem ek als terug, maar kan nie kanselleer nie, aangesien foon se \ENGINE NOMMER"verskil"

0
Replies (1)
Cell C
Cell C's reply05 May 2015, 11:20
Official
Hello la grange,

Thank you for posting to us.

One of the consultants in the escalations team will contact you and assist with this matter. Do expect communication soon.

We apologize for the inconvenience caused.

Regards
Cell C | VM