1 reviews | Active since May 2016
Maak Cell C Kolonade maar toe het nie idea wat hulle doen nie.
Sukkel al 4 weke om 'n Cat S40 te kry. Ek bel die winkel vooraf om te hoor van die foon daar is vir my gese ek hoef nie te bestel. Toe ek gaan upgrade word daar gese ek moet n week wag hulle moet eers die foon bestel. Ek bestel toe die foon, meer as n week later toe is die foon nooit bestel nie. Ek bestel toe die foon WEER daar is vir my gese die foon sal +- die 11de Mei daar wees, bel vandag die 13de Mei toe is die foon NOGSTEEDS nie bestel nie want ek het nie n vorm (order form) in gevul nie nou hoe de hel werk daai plek? In die 4 weke wat ek al wag het ek seker +- 30 keer gebel nooit is daar iets gese oor die vorm nie, ek was selfs in die winkel en hulle het toe nie eers iets gese van die vorm nie. Sal NIEMAND aanraai om na Cell C Kolonnade toe te gaan nie dis n klom arugante mense wat daai plek run. Ek is al 6 jaar n klient van Cell C. Cell C Head Office asb doen iets aan die probleem deur julle werkers ordentelike opleiding te gee of maak toe daai winkel se deure.
